Rugby

Carelse vervang ervare Watts vir Kaapse derby

DIE Boland Kavaliers meet Saterdag teen die Westelike Provinsie kragte in ‘n Supersport Uitdaagreeks wedstryd op Nuweland. Die wedstryd dien ook as voorwedstryd vir die Super Rugby wedstryd tussen die Stormers en die Bulls. Die Boland span toon twee veranderinge teenoor die een wat teen die Border Bulldogs twee weke gelede in Port Elizabeth koning gekraai het. Adriaan Carelse …

Carelse vervang ervare Watts vir Kaapse derbyRead More »

Damian Engledoe se vreugde ken geen perke. Foto: Anver Abrahams

Roses kraai koning in Saldanha Paastoernooi

ROSES United het Maandag die eerste Transnet Saldanha Super 8 Paastoernooi gewen deur die gasheer in ‘n naelbyt wedstryd met 22-20 te klop. Die Weskussers het rustyd met 10-6 voorgeloop. Die besoekers is kort voor rustyd ‘n reuse terugslag toegedien toe hul invloedryke vasskopstut, Keenan Abrahams, ‘n rooikaart gekry het nadat hy en die voormalige Roses voorry, …

Roses kraai koning in Saldanha PaastoernooiRead More »

Emile Booysen: Van beseringsvoël tot Kavalier

EMILE Booysen, flank en kaptein van Hillcrest United is ‘n man van min woorde. Hy verkies om die praatwerk met sy kookwater spel tussen die vier lyne te doen. Die voormalige leerder van Bergrivier Hoër is onlangs vir die Boland Kavaliers se SuperSport Uitdaagbeker span gekies na hy twee skitterende seisoene by Hillies beleef het. “Ek het in 2016 …

Emile Booysen: Van beseringsvoël tot KavalierRead More »

Gallo Images

TWITTER: Cooper impressed by Stormers’ young Willemse

YOUNG Stormers fly half, Damian Willemse, may have been on the losing side after his team’s away defeat to the Highlanders yesterday, but his personal performance caught the eye of an international fly half. Australian star, Quade Cooper, tweeted that Willemse was his new favourite player and he also suggested that the Strand born Willemse “can ball”. This is …

TWITTER: Cooper impressed by Stormers’ young WillemseRead More »

Roses te sterk vir Tiere in vriendskaplike wedstryd

ROSES United het Saterdag sy vriendskaplike kragmeting teen Tygerberg maklik met 46-28 gewen. Die wedstryd, wat op die Boland B veld beslis was, is gekenmerk deur goeie aanvallende rugby deur beide spanne. Die Rose het reeds met rustyd ‘n gerieflike voorsprong van 26-5 opgebou en dit het hulle instaat gestel om baie spelers speelkans te gee …

Roses te sterk vir Tiere in vriendskaplike wedstrydRead More »

Stormers simply not good enough as Saders triumph in Christchurch

DESPITE a decent comeback after halftime, the Stormers never really looked like they could pull off an unlikely victory against the Crusaders in Christchurch. The home team took a healthy 31-7 lead into halftime and eventually ran out 45-28 victors over the Cape based side. Wilco Louw, Cobus Wiese and Damian de Allende had decent outings …

Stormers simply not good enough as Saders triumph in ChristchurchRead More »