Carelse vervang ervare Watts vir Kaapse derby

DIE Boland Kavaliers meet Saterdag teen die Westelike Provinsie kragte in ‘n Supersport Uitdaagreeks wedstryd op Nuweland. Die wedstryd dien ook as voorwedstryd vir die Super Rugby wedstryd tussen die Stormers en die Bulls. Die Boland span toon twee veranderinge teenoor die een wat teen die Border Bulldogs twee weke gelede in Port Elizabeth koning gekraai het. Adriaan Carelse …

Carelse vervang ervare Watts vir Kaapse derbyRead More »

Wellington Wolves suffer setback before departing for club champs

THE Wellington Wolves Cricket Club have been rocked by the news that their inspirational coach, Craig Abrahams, is unable to travel with them to Cricket South Africa’s Momentum National Club Championships in Pretoria. The 6 team tournament commence on Monday. Former Wolves fast bowler and current Boys High coach, Greg Jardine, will be fulfilling the coaching …

Wellington Wolves suffer setback before departing for club champsRead More »

Wellington Wolves deur na Nasionale Klub Kampioenskap

WELLINGTON Krieket Klub het Saterdag Union Stars van die Suid Westelike Distrikte in ‘n uitspeel wedstryd in Oudtshoorn met 7 paaltjies geklop. Die Wolves, soos Wellington ook bekend staan, het met die oorwinning sy plek in Krieket Suid Afrika se Nasionale Klub Kampioenskappe bespreek. Wellington se kaptein, Tiaan Cloete het die loot gewen en besluit om …

Wellington Wolves deur na Nasionale Klub KampioenskapRead More »

Damian Engledoe se vreugde ken geen perke. Foto: Anver Abrahams

Roses kraai koning in Saldanha Paastoernooi

ROSES United het Maandag die eerste Transnet Saldanha Super 8 Paastoernooi gewen deur die gasheer in ‘n naelbyt wedstryd met 22-20 te klop. Die Weskussers het rustyd met 10-6 voorgeloop. Die besoekers is kort voor rustyd ‘n reuse terugslag toegedien toe hul invloedryke vasskopstut, Keenan Abrahams, ‘n rooikaart gekry het nadat hy en die voormalige Roses voorry, …

Roses kraai koning in Saldanha PaastoernooiRead More »

Emile Booysen: Van beseringsvoël tot Kavalier

EMILE Booysen, flank en kaptein van Hillcrest United is ‘n man van min woorde. Hy verkies om die praatwerk met sy kookwater spel tussen die vier lyne te doen. Die voormalige leerder van Bergrivier Hoër is onlangs vir die Boland Kavaliers se SuperSport Uitdaagbeker span gekies na hy twee skitterende seisoene by Hillies beleef het. “Ek het in 2016 …

Emile Booysen: Van beseringsvoël tot KavalierRead More »